top of page

MOETS en MOENIES

Die fees word op die Hoof Rugby veld aangebied met oop area voor die verhoog.

WAT MAG JY INBRING
  • Bring vir jou n gemaklike kampstoel.

  • n Kombersie vir die aand.

  • Kontant - Ondersteun Skool Snoepie en Stalletjies.

  • Sonblok en Hoed

  • Jou eie Piekniek Mandjie met eetgerei.

  • Jou eie Koelbox met Drink Goed. (GEEN GLAS HOUERS, Glas Glase of Koeldranke nie, ondersteun skool snoepie asb.)

WAT MAG JY NIE-INBRING
  • GEEN Gazibos of Sambrele (Sal die sig na verhoog belemmer).

  • Geen Glas houers.

  • Geen Koeldranke asb (Skool sal verkoop).

  • Geen WAPENS.

  • Geen Dwelms.

bottom of page